Carla Smith (17) wat vroeër vanjaar die FiND iT-matriekafskeidkompetisie gewen het, deel haar onvergeetlike aand met FiND iT-lesers.
Lanie rig al vir die afgelope paar jaar die eerste netbalspan by Landboudal af. FiND iT gesels met haar oor haar netbalpassie.