Mnr. Van Wyk wat al 18 jaar in die onderwys is, is Maandag amptelik aangestel as Laerskool Staats se skoolhoof.
Leerlinge van die Laerskool Staats het op 13 Oktober 2018 aan die Radikale Redenaarskompetisie by Garsfontein Hoërskool, Pretoria, deelgeneem.
Maart was ’n goeie begin vir Laerskool Staats ten opsigte van The Youth Citizens Action Programme (Y-CAP).