Find It in Kimberley - Laerskool Newton kleure-atletiek
Friday, 11 January 2019 10:53

Laerskool Newton kleure-atletiek Featured

Dit is vandag Laerskool Newton se kleure-atletiek, die eerste sportgeleentheid waarmee alle skole die jaar afskop.

Die son is bloedig warm, die skare ouers juig en die kinders is opgewonde. Daar is duidelik talent onder die jongklomp.

FiND iT spog graag met jou kind ook.

Stuur vir ons video’s en foto’s van jou kind se wedloop. 064 514 2248

 

Read 214 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account