Find It in Kimberley - Gr.1 se eerste atletiekbyeenkoms
Friday, 11 January 2019 10:30

Gr.1 se eerste atletiekbyeenkoms Featured

Franscois Hamman Franscois Hamman

Franscois Hamman (6) van Laerskool Newton het  aan sy eerste atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Dit was Francois se eerste “groot skool” kleure-atletiek waarin hy derde gekom het in die 60 m.

“Joh, het Mamma gesien?” was Francois se eerste woorde aan sy mamma, Elmarie Hamman, nadat hy gehardloop het.

Volgens Elmarie geniet Francois sport en sal hy vanjaar aan krieket, swem en fietsry deelneem.

Francois het ook verlede jaar aan The Spur Schools Mountain Bike League deelgeneem en was ook die jongste deelnemer.

 

Read 154 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account