SPUPOPUPNO1 SPUPOPUPNO1
Welkom by FiND iT se nuus.
Neem kennis hierdie is ons ou webtuiste.
Ons nuwe webtuiste is https://www.find-it.co.za.
Laerskool Newton het Woensdag in Bloemfontein teen Fichardtpark Primêre Skool hulle eerste krieketwedstryd vir 2019 gespeel.
Delita Hanekom van Laerskool Newton het Donderdag deelgeneem aan die Laerskole zone G-byeenkoms.
Laerskool Newton se kleure-atletiek is die afgelope Vrydag gehou.
Joshua Salome (6) het Vrydag aan sy eerste kleure-atletiekbyeenkoms by Laerskool Newton deelgeneem.
Dit is vandag Laerskool Newton se kleure-atletiek, die eerste sportgeleentheid waarmee alle skole die jaar afskop.