Find It in Kimberley - Eureka verwelkom gr.1’s
Friday, 11 January 2019 15:56

Eureka verwelkom gr.1’s Featured

Laerskool Eureka se gr.1-onderwyseresse het Woensdag die nuwe leerlinge vrolik by die skool verwelkom.

Juffrou Jeanni Barkhuizhen, Carla Blaauw en Sarie van den Berg is drie oulike gr.-1 juffrouens in groen en wit.

Druk op hierdie skakel vir meer foto’s, Laerskool Eureka eerste skooldag

 

Read 98 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account