SPUPOPUPNO1 SPUPOPUPNO1
Welkom by FiND iT se nuus.
Neem kennis hierdie is ons ou webtuiste.
Ons nuwe webtuiste is https://www.find-it.co.za.
Sone Griesel het Vrydagoggend twee tweede plekke behaal by Laerskool Eureka se kleure-atletiek.
Dit is vandag Laerskool Eureka se kleure-atletiek.
Lynri van Rooyen (6) het haar skoolloopbaan by Laerskool Eureka begin.
Laerskool Eureka se gr.1-onderwyseresse het Woensdag die nuwe leerlinge vrolik by die skool verwelkom.
Jayden Labuschagne (6) se skoolloopbaan begin Woensdag by Laerskool Eureka.