Find It in Kimberley - HTS

Die onderwysers van die Hoër Tegniese skool in Kimberley (HTS) sê hulle matriekleerlinge van 2018 het uitstekende resultate in die nasionale eindeksamen in 2018 behaal.

Die hoofleiers vir 2019 van Hoër Tegniese Skool in Kimberley (HTS) is verlede week aangekondig.

Verskeie hoërskole in Kimberley neem deel aan die gewilde Amerikaanse sport, basketbal.

Drie leerlinge van die Hoër Tegniese Skool (HTS) het dié skool se naam hoog gehou by die Noord-Kaapse kunsfees.

Twee leerlinge van die Hoër Tegniese Skool ontvang elk 'n goue medalje by die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes.

Page 1 of 2

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account