Find It in Kimberley - Hoërskool Noord-Kaap (HNK)

Vyf leerlinge van Hoërskool Noord-Kaap (HNK) het Vrydagaand die toekenning gewen met die Frances Baard Besigheidsplan-kompetisie vir die beste besigheidsplan in die Besigheidstudies afdeling.

Hoërskool Noord-Kaap (HNK) se debatteerders het die afgelope naweek aan die nasionale ronde van Volksblad en AfriForum se Dink-of-Sink debatkompetisie deelgeneem.

Leerlinge van Hoërskool Noord-Kaap (HNK) het die afgelope naweek deelgeneem aan ’n atletiekbyeenkoms van Hoërskool Jim Fouche in Bloemfontein.

Dinsdagaand 16 Oktober 2018 was dit Hoërskool Noord-Kaap (HNK) se jaarlikse sportdinee.

Cindy de Jongh is verkies as die onderhoofmeisie van Hoërskool Noord-Kaap vir 2019. FiND iT het met hierdie “amper-matriek” leerling gesels oor wat 2019 vir haar as leier inhou.

Page 1 of 12

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account