Find It in Kimberley - Hoërskool Diamantveld (DHS)

Christine de Kock (25) wat in 2011 aan die Hoërskool Diamantveld (DHS) gematrikuleer het, is onlangs gekeur om as vrywillige wetenskaplike in Antartika te gaan werk.

Vier leerders van Hoërskool Diamantveld (DHS) vertrek eersdaags na Duitsland as deel van die FSA-jeuguitruilprogram.

Jandré du Plessis (16) ’n gr.10-leerling aan die Hoërskool Diamantveld is die afgelope naweek aangewys as entrepreneur van die jaar.

Die Diamantveld 7's het vanmiddag 14:00 afgeskop op die Hoërskool Diamantveld se rugbyveld.

Die sewesrugbytoernooi skop Vrydagmiddag om 14:00 op Hoërskool Diamantveld (DHS) se sportveld af.

Page 1 of 10

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account