Mnr. en Mej. Addie is al jare ’n instelling by Hoërskool Adamantia waar leerlinge die geleentheid kry om te spog met hulle innerlike en uiterlike skoonheid en talente.
Tiaan Erasmus (16), ’n leerling aan die Hoërskool Adamantia, het dit goedgedink om die skool se radiostasie weer in 2019 aan die gang te kry.
André de Kock is onlangs aangewys as Hoërskool Adamantia se nuwe skoolhoof vanaf ingang Januarie 2019.