Find It in Kimberley - Local

Onbekende mans het na bewering gister leerlinge van die Laerskool Herlear met 'n wapen deur die heining van die skool gedreig.

Die Windsorton familie- en motorfietspretdag vind op 3 November plaas. 

’n Midas-motor en ’n Dominos-motorfiets was in ’n botsing in Longstraat betrokke.. 

Toe ek instap by die ontvangsarea van die dokter se spreekkamer, sak my moed onmiddellik toe ek sien daar wag meer pasiënte as wat daar stoele is.

Llowalyne Barnard wat in ’n rolstoel is, is na bewering Vrydagoogend omstreeks 11:00 deur 'n man oorrompel.

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account