Kyk FiND iT se live streams op ons FiND iT YouTube kanaal.
Lyonya Shilovsky (3) van Novosbirsk in Rusland is sekerlik die jongste tromspeler wat nog ’n klassieke orkes begelei het. Hy het nie net die skare laat gons by die vertoning en toe hy by Russia’s Got Talent opgetree het nie; met sy talent vir tromslaan het hy ook gou viraal op die internet geraak.
Drie slaapkamer-huis te koop in El Toropark. Bel Leola by 082 822 9387 om te gaan kyk.