Dit was 'n lekker dag wat lekker gees gebou het. Die doel was om die dogters mak te maak op die veld, hulle te leer om saam te werk en selfbeeld te bou. Elke dag is afgerond met 'n McDonalds happy meal, Dinsdagaandbraai en Woensdag kon hulle vir oulaas saam slip & slide. - Carine Human