Find It in Kimberley - Politics

Die Demokratiese Alliansie in die Noord-Kaap is baie teleurgesteld dat vandag se Sol Plaatje-raadsvergadering, waar die finansiële herstelplan bespreek sou word, nie voortgegaan het nie.

Die Demokratiese Alliansie in die Noord-Kaap doen ‘n beroep op die LUR van Gesondheid, Fufe Makatong, om die implementering van die provinsiale arbeidsplanne te versnel.

Andrew Louw, premierskandidaat van die DA in die Noord-Kaap, het vandag sy premiersveldtog begin. 

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account