Find It in Kimberley - Christel Janse van Rensburg se vark-fillet met room en sampioene
Tuesday, 29 May 2018 14:20

Christel Janse van Rensburg se vark-fillet met room en sampioene Featured

Vark-fillet Vark-fillet Photo credit: Simply Gloria

'n Smullekker ete vir die hele gesin.

Bestandele:

30ml Olyfolie

2 varkfillette in skywe gesny

250g spek in repies gesny

1 ui

2 knoffelhuisies

1 takkie vars roosmaryn, gebruik net die blaartjies

Sout en varsgemaalde swartpeper

500ml Room

15ml Korrelmosterd

1 Koppie rys

Metode:

Verhit die olyfolie in 'n pan.

Braai die varkfillette tot net bruin.

Voeg die spek by en braai tot bros begin word.

Voeg die ui, sampioene, knoffel en roosmaryn by.

Braai vir sowat vyf minute.

Geur met sout en peper.

Voeg room en mostert by.

Verlaag hitte en sit die deksel op die pan.

Laat prit vir ongeveer 45 minute tot dat die vleis sag is.

Meng dit met die gaar rys net voor jy dit opdien.

Dit maak vier porsies. Bedien saam met 'n slaai.

 

 

 

Read 437 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account