Find It in Kimberley - Bakkie van pad af weens erge reën
Saturday, 09 February 2019 08:29

Bakkie van pad af weens erge reën Featured

'n Wit Hilux bakkie is Vrydag na bewering van die pad af weens die erge reën en storms.

Die voorval het op die N12, 10km buite Kimberley gebeur.

Een pasiënt is deur ER24 na Gariep Mediclinic vervoer.

Read 674 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account