Die Boesmantekeninge by Wildebeest Kuil is besonders omrede die meeste tekeninge fokus op groter soogdiere soos die olifant, renoster en seekoei en nie op die menslike vorm soos wat elders in Suider-Afrika voorkom nie.
Die sentrum is sewe dae ’n week oop vir besoekers. Vir meer inligting besoek die webtuiste, http://www.wildebeestkuil.itgo.com.
Foto: Olifant
Foto: Eland