Find It in Kimberley - Protes op Olifantshoek eindig na maand sonder water
Thursday, 07 February 2019 16:02

Protes op Olifantshoek eindig na maand sonder water Featured

'n SAB-trok word deur geplunder nadat dit deur protesters in Olifantshoek aan die brand gesteek is. 'n SAB-trok word deur geplunder nadat dit deur protesters in Olifantshoek aan die brand gesteek is. SA Long-distance Truckers

Die protesaksies wat Olifantshoek oor die afgelope weke geteister het, het spoedig tot ’n einde gekom nadat die watertoevoer aan die gemeenskap herstel is.

Sergio Kock, woordvoerder vir die polisie in die Noord-Kaap, sê: “Kalmte het in Olifantshoek gevolg nadat die watertoevoer na die gemeenskap herstel is. Die situasie word voorlopig gemonitor.”

Lees ons vorige artikel, Munisipaliteit gee voor dat reservoir leeg is.


Foto: SA Long-distance Truckers


Foto: SA Long-distance Truckers

Read 381 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account