Find It in Kimberley - Beefmaster vir jou beste vleisprodukte
Tuesday, 22 January 2019 11:02

Beefmaster vir jou beste vleisprodukte Featured

Beefmaster Kimberley doen aflewerings in Kimberley

Beefmaster bied ’n omvattende reeks produkte wat heel karkasse, verwerkte en verpakte vleissnitte insluit. Slegs die hoogste gehalte beesvleis bereik Beefmaster se kliënte.

Hierdie gewilde vleisverskaffers streef daarna om die beste diens en gerief vir hulle verbruikers te bied. Sodoende het hulle ook nou ’n tuisafleweringsdiens begin.

Die tuisaflewering is vir Kimberliete. 

Vir aflewerings of bestellings, kontak Beefmaster 053 441 9152 elmarie.j@beefmaster.co.za; Elmarie Jacobs

Druk op hierdie skakel vir meer inligting: Beefmaster

 

Read 298 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account