Find It in Kimberley - Is jy op soek na ’n pasmaat?
Friday, 11 January 2019 09:38

Is jy op soek na ’n pasmaat? Featured

Is jy al op FiND iT se PASMAATS? As jy nie is nie, hou aan lees!

Ons help jou om jou profiel te skep en dan sê ons ook stap-vir-stap vir jou hoe dit werk.

 

Ons benodig die volgende:

 

'n Foto van jouself waarmee jy gemaklik is 

Jou e-pos adres 
Jou online naam (bv. wil jy 'n skuilnaam gebruik?);
Jou ouderdom;
Hoe jy jouself sal beskryf
Waarna jy op soek is in 'n maat?

 

Mense sal jou eers deur die webtuiste kan message en dan kan jy self besluit of jy enige inligting vir ander wil gee. Mense kan ook direk op die apps met jou praat. Daar sal ook 'n lekker ondersteuningsafdeling wees.

 

Ons sal later 'n lekker storie doen oor die happy couple wat mekaar so gevind het.

 

Stuur die nodige inligting na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of Whatsapp 0761633746.

 

Read 159 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account