Find It in Kimberley - Hoe kleur jou eetlus en baba beïnvloed #FunFactFriday
Friday, 11 January 2019 09:09

Hoe kleur jou eetlus en baba beïnvloed #FunFactFriday Featured

Is dit die kleur of die lekkerny wat jou honger maak? Is dit die kleur of die lekkerny wat jou honger maak? Verskaf

Dit is nie per toeval dat die meeste kitskos-restaurante se kleure vir hulle geboue en verpakkingsmateriaal rooi, geel en oranje is nie.

Volgens MedicalExpress.com toon talle wetenskaplike studies die belangrike rol wat kleur op die menslike psige speel. Die studies het gevind dat die kleur rooi ’n persoon se eetlus aanwakker, terwyl geel babas kan laat huil omdat hulle dink hulle is in die son en hulle so die ouer waarsku dat hulle nie daarvan hou nie.

Read 177 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account