Find It in Kimberley - ’n Veiligheidswenk  
Friday, 11 January 2019 08:24

’n Veiligheidswenk   Featured

’n Veiligheidswenk   Photo credit: FiND iT

Hier is ’n eenvoudige veiligheidswenk wat jou kan help om te hoor wanneer iemand jou huisdeur van die buitekant af oopmaak.

Plaas eenvoudig ’n koffiebeker oor die handvatsel van jou deur aan die binnekant. Sodra die inbreker die handvatsel probeer oopmaak, sal die beker val en breek.

As jy ’n mat onder jou deur het, kan jy ’n los teël of skinkbord op die mat onder die deurknop sit.

Dit gaan jou net ’n koffiebeker kos, dis eenvoudig en effektief.

Read 738 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account