Find It in Kimberley - Stilstaande bakkie kry groot skade
Thursday, 10 January 2019 16:35

Stilstaande bakkie kry groot skade Featured

Gestampte bakkie Gestampte bakkie

’n Voertuig het Donderdagmiddag omstreeks 16:00 binne-in ’n stilstaande wit Toyota Hillux-bakkie vasgery.

Die bakkie het geparkeer gestaan langs die pad voor ’n masseringssalon in Du Toitspanweg, langs FiND iT se kantore.
Personeel van die FiND iT-span het die slag gehoor en toe afgekom op die toneel waar die bakkie byna in die straat staan. Die manlike bestuurder van die bakkie was tydens die voorval by die masseringssalon.
Dit is nie duidelik wie in die bakkie vasgery het nie.

Read 816 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account