Find It in Kimberley - Fondsinsameling vir siggestremde
Thursday, 10 January 2019 15:37

Fondsinsameling vir siggestremde Featured

Ellen Labuschagne wat siggestremd is en uitgenooi is om internasionaal aan rolbal te gaan deelneem in Mei benodig ongeveer R36 000 vir die toernooi.

Lede van die Kimberley-gemeenskap het besluit om fondsinsamelings te hou om te help met die kostes van hierdie deelname.

Ondersteun hierdie geleentheid ten bate van die fondsinsameling:

Wat: Steak-ete en dans
Datum: 1 Maart 2019
Plek: 8 Myl
Tyd: 19:00 vir 19:30
Kostes: R200 per persoon

Kandirri-gasteplaas bied ook ’n naweek aan vir twee persone - dit gaan opgeveil word.

Vir enige navraag kontak vir Anné-Mari by 0 64 825 2513.

Lees vorige artikel hier: Sig gestremde gaan internasionaal rolbal speel

Read 121 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account