Find It in Kimberley - Zuma wil 'n universiteit bou 
Sunday, 30 December 2018 17:06

Zuma wil 'n universiteit bou  Featured

Jacob Zuma Jacob Zuma

Die voormalige president, Jacob Zuma, wil 'n universiteit op Nkandla bou.

Zuma wil graag 'n kollege en 'n universiteit op die dorp KwaNxamalala bou en is reeds 'n stuk grond deur een van die tradisionele hoofmanne in die gebied gegee. Zuma het gesê hy wil hê die twee instansies moet jong mans en vroue produseer wat 'n liefde het vir mense en ook dapper genoeg was om teen wit dominansie in Suid-Afrika op te staan. 

"Ek het reeds met mense gepraat en ek gaan geld insamel om hierdie kollege te bou, dit is absoluut belangrik. Amakhosi (hoofmanne) sal selfs vee verkoop om vir hierdie kollege en universiteit te betaal as my plan nie uitwerk nie," het hy gesê. 

Zuma het gesê hy het ook die hulp van 'n goeie vriend, wat 'n goewerneur van een van die Nigeriese state is, om hom met sy visie te help.

Read 186 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account