Find It in Kimberley - Meteorietstorting 14 Desember
Friday, 14 December 2018 15:39

Meteorietstorting 14 Desember Featured

Geminides Meteor Shower Geminides Meteor Shower International Meteor Organization

Op Vrydag 14 Desember sal die Geminids-meteorietstorting in Suid-Afrika sigbaar wees. 

Tussen 22:00 Vrydagaand 14 Desember en 02:00 Saterdagoggend 15 Desember, sal die Geminids-meteorietstorting sonder 'n teleskoop sigbaar wees. Dit sal ongeveer 02:00 Saterdagoggend die duidelikste te sien wees. Die Geminids-meteorietstorting is 'n jaarlikse gebeurtenis waartydens meteoriete van die asteroïde 3200 Phaethon los kom. Op die hoogtepunt kan jy tot 120 meteoriete per uur aanskou. Jy sal dit kan sien as jy in die noord-noordwestelike rigting opkyk. - Louis Boshoff

Read 842 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account