Find It in Kimberley - Ongeluk by Jacobsdal-silo's
Thursday, 06 December 2018 19:23

Ongeluk by Jacobsdal-silo's Featured

Voertuig wat in 'n ongeluk op Jacobsdal betrokke was. Voertuig wat in 'n ongeluk op Jacobsdal betrokke was. Verskaf

Agt persone is beseer nadat ’n voertuig vanmiddag net voor 17:00 op Jacobsdal by die silo's teen ’n konstruksievoertuig gebots het.

Die insittendes het as gevolg van gebreekte glas matige snywonde in hulle gesigte opgedoen. Agt van hulle is deur Emer-G-Med na Kimberley vervoer.

Foto: Verskaf

Read 1204 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account