Find It in Kimberley - Massiewe veldbrand op die N12
Thursday, 06 December 2018 18:35

Massiewe veldbrand op die N12 Featured

Kalahari Lodge in Kimberley. Kalahari Lodge in Kimberley. Michael Hawthorne

’n Massiewe veldbrand het omstreeks 16:30 vanmiddag op die N12 uitgebreek. Teen 17:00 het die brand vanaf die sirkel by Kalahari Lodge vir kilometers op die Kaapstad-pad versprei.

FiND iT wag nog vir terugvoer op ons navrae om meer inligting. FiND iT hou u op hoogte. – Michael Hawthorne

Fotos van die veldbrand

Foto: Michael Hawthorne

Foto: Michael Hawthorne

Foto: Michael Hawthorne

Foto: Michael Hawthorne

Foto: Michael Hawthorne

Foto: Michael Hawthorne

 Foto: Michael Hawthorne

Read 1060 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account