Find It in Kimberley - Die oulike Ethan vertel ons wie is Kersvader
Thursday, 06 December 2018 12:47

Die oulike Ethan vertel ons wie is Kersvader Featured

Ethan Plaatjies Ethan Plaatjies

Ethan Plaatjies (6) het vandag vir FiND iT-lesers kom vertel wie is Kersvader en waar bly hy.

Shannon Plaatjies, Ethan se ma, beskryf haar seuntjie as baie gehoorsaam, toegewyd en ’n liefdevolle kind. “Hy hou van leer en lees, hy is ook baie kreatief,” sê Shannon.

Kyk na die oulike video van Ethan hier:

Kyk na vorige oulike video’s hier:

Ontmoet ons eerste bekkige kleuter - Ava van Zyl (5) 

Die bekkige Sias Loubser

Wie is Kersvader? - Minique Visagie

Wie is Kersvader? – Luan Visagie vertel

As jy ook jou kind wil bring vir 'n video, stuur 'n Whatsapp na 064 514 2248.

Read 145 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account