Find It in Kimberley - Om rapporte te weerhou is onwettig
Wednesday, 05 December 2018 16:16

Om rapporte te weerhou is onwettig Featured

Tradisioneel het baie Suid-Afrikaanse skole rapporte teruggehou as 'n manier om agterstallige skoolgeld te verkry.

Wetgewing het egter onlangs verander ten opsigte van die weerhou van rapporte. Volgens artikel 25 (12) van die Nasionale Protokol oor Assessering 2011, mag 'n skool nie om enige rede 'n rapport weerhou nie. Hierdie regulasie is van toepassing op beide openbare en onafhanklike skole vanaf gr. R tot 12. Dit is onwettig vir skole om rapporte te weerhou weens uitstaande skoolgeld. As 'n leerder nie sy of haar rapport ontvang vir uitstaande skoolgeld nie, kan die ouer of voog die skool by die departement van onderwys verkla.

Read 580 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account