Find It in Kimberley - Hou jou kinders dié vakansie besig
Monday, 26 November 2018 15:13

Hou jou kinders dié vakansie besig Featured

Die Desember-vakansie is hier. Vir sommige kinders en selfs hulle ouers mag die vakansie dalk lank raak.

Vir dié van julle met peuters en kleuters wat reeds wonder hoe julle julle besige bytjies gaan besig hou, het FiND iT net die oplossing vir jou!

Ons bied die animasiereeks, Sabik en Navi se wonderwêreld, asook Snuki en Fester se avonture aan.

Elke reeks bestaan uit 10 digitale (MP3) stories, PDF-stories en digitale inkleurprente. 
Ons bied ook A1 (594 x 841 mm) inkleurprente vir seuns en dogters aan.

Pakkette:

Pakket 1A @ R15. 00 elk
A1 inkleurprent

Pakket 1B @ R10 elk - (Bulk bestelling, ideaal vir kleuterskole) 
A1 inkleurprente
Minimum 25 prente

Pakket 2 @ R200
10 x digitale stories (+ stories in PDF-formaat) 
10 x digitale inkleurprente

Pakket 3 @ R260
10 x digitale stories (+ stories in PDF-formaat) 
10 x digitale inkleurprente
1 x videostorie
1 x A1 inkleurprent

Stuur 'n e-pos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. met die volgende inligting:
In die subject-line: Vakansiepakket
Jou naam en van:
Selfoonnommer:
Pakket en hoeveelhede:

Geen bestellings sonder betaling.

Vir meer inligting kontak ons by 064 514 2248

Voorbeelde van inkleurprente (vir dogtertjies):

Voorbeelde van inkleurprente (vir dogtertjies):

Read 362 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account