Find It in Kimberley - Lenmed en Emer-G-Med bied veiligheidsbewusmaking aan
Thursday, 08 November 2018 15:47

Lenmed en Emer-G-Med bied veiligheidsbewusmaking aan Featured

Orel privaatskool Orel privaatskool Verskaf

Lenmed en Emer-G-Med het gister 08 November, by Lenmed kinders van Orel-privaatskool lesse oor veiligheid gegee.

Lenmed het aanbiedings gegee oor die hospitaal, kardiopulmonêre resussitasie (KPR) gedemonstreer en vir hulle lesse gegee oor veiligheid, gesondheid, wat om te doen in 'n noodgeval, asook hoe 'n tandarts se toerusting werk. Emer-G-Med het die kinders gewys hoe 'n ambulans van binne lyk en hoe dit werk. Die kinders het ook kospakkies ontvang. - Louis Boshoff

Read 172 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account