Find It in Kimberley - 48-jarige man met mes gesteek
Thursday, 08 November 2018 11:14

48-jarige man met mes gesteek Featured

Jan Norval Jan Norval

Jan Norval (48) is Woensdagoggend na bewering voor werk deur twee mans oorrompel op pad werk toe.

Norval was op sy fiets toe hulle hom bestorm en twee keer met ’n mes in die kop, sowel as in sy arm en in die rug, steek. Norval moes steke kry. Die verdagtes het met Norval se foon op die vlug geslaan.

Die slagoffer het die saak by die polisie aangemeld.

Read 1309 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account