Find It in Kimberley - Kimberley het ’n nuwe burgemeester
Thursday, 25 October 2018 16:24

Kimberley het ’n nuwe burgemeester Featured

Pule Thabane, nuwe burgemeester Pule Thabane, nuwe burgemeester

’n Raadsvergadering het vandag plaasgevind by Sol Plaatje-munisipaliteit vir die verkiesing van ’n nuwe burgemeester vir Kimberley.

Na ’n verkiesing van 64 raadslede, het Pule Thabane met 33 stemme gewen. Die raad van die munisipaliteit het baie opgewonde geraak en hom geluk gewens. - Louis Boshoff

Foto: LUR Vass

Foto: Raadsvergadering

 

Read 135 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account