Find It in Kimberley - Muurpropregulasie vereiste vir nuwe geboue
Thursday, 11 October 2018 10:27

Muurpropregulasie vereiste vir nuwe geboue Featured

Die muurprop wat vereis word by nuwe instalasies Die muurprop wat vereis word by nuwe instalasies Michael Hawthorne

Alle nuwe geboue wat sedert Januarie 2018 in Suid-Afrika opgerig word, moet voldoen aan bouregulasies wat die gebruik van die ZA-muurprop (SANS 164–2) vereis.

Die ZA-muurprop is ontwerp in dieselfde formaat as jou normale tweepunt selfoonherlaaier, maar het ’n derde punt wat vir aardlekkasie gebruik word.

Ou muurproppe nog wettig

Ou muurproppe is nog wettig in geboue wat voor die verandering van bouregulasies in Januarie 2018 opgerig is. Dus word daar nie vereis van huiseienaars om hulle muurproppe te vervang nie.

Read 479 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account