Find It in Kimberley - Waterkrisis nie weens Newton-reservoir nie
Thursday, 11 October 2018 09:55

Waterkrisis nie weens Newton-reservoir nie Featured

Waterkrisis nie weens Newton-reservoir nie Foto geleen

Verskeie areas in Kimberley het geen water nie en dit is nie weens die feit dat Sol Plaatje besig is om reserwes op te by die Newton Reservoir nie.

Sello Matsi, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê indien die gemeenskap nie water het nie, is dit weens ’n gebarste pyp en nie weens die werke by die reservoir nie. Kimberley se pype is baie oud en hier bars daagliks tussen 15 en 20 pype {jcomments on}in die stad, sê Matsi.

"Indien daar enige wateronderbrekings is, sal ons die gemeenskap op hoogte hou," sê Matsi.

Facebook-inskrywings wat Donderdagoggend op FiND iT se Facebook-blad verskyn het:

Chantelle Dilley: Ons het koue, vuil water in New Park, maar geen warm water nie.

Mariechen Willems: Belgravia geen water.

Jonika Strumpher: Klisserville het ook geen  water nie.

Quinton Seema: Galeshewe ook nie niks water nie.

Read 685 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account