Find It in Kimberley - Loslitdag-helde
Sunday, 09 September 2018 15:23

Loslitdag-helde

Lewende helde vir Loslit-dag.

Op Vrydag, 7 September 2018, het die Kimberley SAPS se blitspatrollie-eenheid, soek- en redding-eenheid ,Kimberley-gemeenskapspolisiëringsforum, Emer-G-Med ambulans dienste en Scrop sekuriteit 'n geleentheid by die Destiny-huis van veiligheid en -Bophelo-kinderhuis gehou, in belang van loslitdag. Die helde van die dag was die ambulansdiense  en die polisie-eenhede wat veiligheidsmaatreëls met die kinders gedeel het. Die lede van die Kimberleyse gemeenskapspolisiërinsgsforum en Scorp-sekuriteit het soos anamasiekarakters aangetrek. Hulle het ook die kinders bederf met gelukspakkies. Verskeie ander sportaktiwiteite en soortgelyke uitreikie s deur die SAPS en ander belangegroep in die Noord-Kaap gehou om Loslitdag te ondersteun.

Read 136 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account