Find It in Kimberley - Rooi Ferrari van die Noord-Kaap bots in Kaapstad
Wednesday, 05 September 2018 19:34

Rooi Ferrari van die Noord-Kaap bots in Kaapstad Featured

‘n Rooi Ferrari, wat amper R7 miljoen werd is, het gisteroggend in Kaapstad naby die Kaapstad-lughawe, gebots.

Chrystal Isaacs, van CF Towing, wat die Ferrari weggesleep het, sê aan FiND iT dis 'n Ferrari met 'n Noord-Kaap registrasienommer. "Die registrasienommer agter is 488 NC. Die voorste registrasienommer kon nie gesien word nie."

Robin Classen, van Wheels24, berig die Ferrari 488 GTB het teen ’n betonkeerwal gebots.

Die Ferrari se voor- en agterkant het erg seergekry.

Hier is die video:

 

Read 5897 times

Comments  

#3 Monya 2018-09-06 16:11
Aai.... splinternuut. Net bly die bestuurder is ongedeerd.
Quote
#2 Elmari Krüger 2018-09-06 12:34
Almal in Kimberley weet mos wie se Ferrari daardie is...
Quote
#1 Irene Williams 2018-09-06 10:55
Jul kan mos die volle registrasie nommer op die lisensie skyf sien op die voorste ruit asook die Vin en engin nr om te sien aan wie dit behoort.
Quote

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account