Find It in Kimberley - Interessante feit vir die dag
Friday, 31 August 2018 12:53

Interessante feit vir die dag Featured

Interessante feit vir die dag https://www.npr.org/sections/health-shots/2015/12/24/460029361/our-parasites-and-vermin-reveal-secrets-of-human-history

Het jy geweet daar leef mikroskopiese klein goggas op jou gesig?

Demodex het twee spesies wat by mense voorkom, naamlik D. folliculorum (word in haarfollikels aangetref) en D. brevis, wat in talgkliere woon. Beide spesies word hoofsaaklik in die gesig, naby die neus, die wimpers en wenkbroue aangetref, maar ook elders op die liggaam. Dit kan ook Demodicosis veroorsaak, wat 'n velsiekte is.

Read 591 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account