Find It in Kimberley - Mej. Addie-finaliste bederf bejaardes
Thursday, 23 August 2018 13:02

Mej. Addie-finaliste bederf bejaardes Featured

Die Mej. Addie-finaliste van Hoërskool Adamantia het Vrydag, 17 Augustus 2018, by Acacia Aftree-oord pizza’s gaan maak saam met die inwoners wat aan Alzheimer's ly.

“Die inwoners het dit vreeslik baie geniet en die finaliste kon nie uitgepraat raak daaroor nie,” vertel Tanya Sinden, een van die organiseerders.

Hier volg die finaliste:

Anet Steyn

Calista Venter

Celine Galvin

Jodie Saal

Leandri Louw

Marizan Steyn

Monique Bekker

Sironica van Molendorff

Valerie Coetzer

Veronica Stevens

Lees vorige berig oor waaroor Mej. Addie gaan, hier: Mej. Addie, meer as net ’n skoonheidskompeitisie

Read 277 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account