Find It in Kimberley - Local

FiND iT het in die gees van #mydierevriend met die DBV in kontak gekom oor hulle reëls oor aannemings buite Kimberley.

Mario van der Westhuizen, die bestuurder van die DBV het, aan FiND iT verduidelik hoekom hulle nie diere laat aanneem ver buite Kimberley nie. “Ons het net jurisdiksie so ver soos Sol Plaatje-munisipaliteit. Dit beteken ons kan mense help tot by Riverton, Barkly-Wes, Modderrivier en dorpe waar daar reeds ander diere-organisasies is wat inspeksies vir ons kan gaan doen voor en na die aanneming.” Mario sê die DBV het baie streng reëls hieroor en mense wat diere wil aanneem, moet daarby hou. – Louis Boshoff

Tot dusver het die #WeBuildTheCity-gemeenskapsprojek reeds 23 ton teer benut om meer as 466 slaggate op te vul en 100 straatname is geverf met ’n verdere 80 strate reeds bestem vir verf.

Anneke Rossouw (41) het in Oktober 2017 ’n knoppie op haar regter bo-arm ontdek.

Op Woesndag 17 Oktober 2018 het die Kuruman-streekhof Obakeng Nare tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n kaping in Mothibistad.

Johnny en Louise van der Merwe vertrek een van die dae na Italië in Europa nadat hulle 'n Elba-stoof gekoop het.

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account