Find It in Kimberley - The Courier Guy, vir die vervoer van pakkies, klein en groot
Thursday, 06 September 2018 11:50

The Courier Guy, vir die vervoer van pakkies, klein en groot Featured

The Courier Guy bestaan al sedert 2000 met 52 takke regoor Suid-Afrika. The Courier Guy-tak in Kimberley het in 2016 sy deure oopgemaak.

Pryse gewen

In 2017 wen The Courier Guy die prys vir die beste koerierdiens, asook vir die best readers choice in Gauteng. In 2018 het die takke in Johannesburg en Kwazulu-Natal die prys gewen vir beste koerierdiens. Ons gesels met Jacqueline Coetzee van The Courier Guy oor die diens wat hulle verskaf.

Dienste 

Ons vervoer alles, van klein tot groot. 

Tydsduur vir die vervoer van pakkies

Kimberley na Bloemfontein of Johannesburg is oornag. Kimberley na Kaapstad, Port Elizabeth, Oos-Londen, ens.  is so ongeveer twee tot drie werksdae.

Verpakking van pakkies

Dit is gewoonlik die kliënt se verantwoordelikheid om self die pakkies te verpak, maar ons het 'n verskeidenheid verpakkings by die kiosk waarmee ons die kliënte kan help verpak.

Optel en aflewer van pakkies

Ons doen wel deur tot deur aflewering. Of mense bring die pakkies vir ons in en The Courier Guy lewer dit by die adres af. Kliënte kan ook deur middel van ons webblad reëlings tref.

Tracking en versekering

Ons bied wel versekering vir ons kliënte. As jy aanlyn boek, kan jy dophou waar die pakkie trek. Ons aanlynsisteem gee alle inligting van waar die pakkie trek, kostes, ens.

Vir meer inligting, kontak The Courier Guy.

Read 402 times

Comments  

#1 Melissa 2018-09-06 19:27
What are the cost for delivering packages
Quote

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account