Find It in Kimberley - Draadlose internet die nuwe inding
Tuesday, 04 September 2018 15:23

Draadlose internet die nuwe inding Featured

FiND iT gesels met Stiaan en Louise van PC Media Interactive.

Stiaan sê die Afrikaanse woord vir wifi is draadlose internet. Met draadlose internet het jy nie meer ’n lyn nodig nie, wat beteken dit is goedkoper en die lynspoed is meer stabiel. Internetverskaffers fokus nou meer op lyne van optiese vesel, wat vinniger is.

Daar is ’n variasie van 4bmps en 8mbps beskikbaar. Die verbruiker moet kies watter spoed hy nodig het. Vir die kyk van Showmax, Netflix, Plex en Youtube is 8mbps ’n beter keuse.

Die pakket wat jy koop, sluit ’n torinkie, versender (router) en die nodige kabels in. - Louis Boshoff

Read 149 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account