Find It in Kimberley - Optog 27 Junie oor die R260 vir krag
Monday, 25 June 2018 12:10

Optog 27 Junie oor die R260 vir krag Featured

Daar sal defInitief Woensdag 27 Junie 'n optog wees.

Die optog sal om 10:00 by Sol Plaatje-munisipaliteit begin. 

"Niemand kan besighede dwing om toe te maak nie. Sluit dalk net julle winkel en trek julle karre weg as hulle daar verbykom," sê Sharon Steyn van NOCCI.

Sharon sal die roete bekendmaak sodra sy dit ontvang het.

Read 713 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account