Find It in Kimberley - Gebarste waterpyp
Wednesday, 08 August 2018 09:09

Gebarste waterpyp Featured

Gebarste waterpyp Photo credit: Krugersdorp News

Woensdagoggend omstreeks 03:00 het 'n hooflynwaterpyp in MacDougallstraat gebars.

"Verskeie woonbuurte in Kimberley is tans sonder water," sê DA-raadslid, Marie Beylefeld. "Die skielik koue speel 'n rol in die pype wat so baie bars. Mense moet onthou, Kimberley se infrastruktuur is oud."

Sol Plaatje is tans besig om aan die probleem te werk.

 

 

Read 508 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account