Find It in Kimberley - 7de Laan episodes

Matrone is bly om terug te wees in Hillside. Mariaan praat sin in Willem se kop.

Jacob se geheim is uit. Andre en Diederik probeer om Makro uit die moeilikheid te kry.

Marko kan nie onthou wat die vorige aand gebeur het nie. Mariaan stem nie saam met Chris se besluit nie.

Chris weerhou belangrike inligting van Amorey. Justin deel skokkende nuus met Aggies.

Vince red sy verhouding met Aggie. Esti deel opwindende nuus met Connie. Justin se vermoede word bevestig.

Page 1 of 2

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account