Find It in Kimberley - Sport

Want to play some cricket? Contact Northern Cape cricket today.

Die wedstryd tussen Griekwas en die Cheetahs skop Saterdag om 17:15 af op Tafel Lager Park in Kimberley.

Corrie (38) is al sedert 1998 by rugby betrokke. Dit het alles begin by die Stellenbosch Rugby-akademie waar hy ’n skeidsregter was.

Die Suid-Afrikaanse Weermag Nasionale netbalweek vind plaas tussen 13 en17 Augustus 2018 op Hoërskool Noord-Kaap se netbalbane in Kimberley.

Noord-Kaap dogtershokkie uitspeelwedstryde is op 3 en 4 Augustus.

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account