Find It in Kimberley - Electricians

Ryno en Dawie Griesel is Vrydagmiddag gekontak om ’n slang te gaan verwyder uit ’n voertuig by Tiger Wheel & Tyre, in Longstraat, Kimberley.

'n Wit Hilux bakkie is Vrydag na bewering van die pad af weens die erge reën en storms.

Dit is vandag (Vrydag) presies ’n week gelede wat skokgolwe deur die land getrek het nadat talle leerders beseer en vier oorlede is toe ’n betonblok in die gange van Hoërskool Driehoek geval het.

Die burgerregte-organisasie AfriForum sê pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging tydens sy staatsrede dat Eskom gedesentraliseer gaan word, is alles behalwe voldoende om die sukkelende kragreus om te keer. Volgens Ramaphosa gaan Eskom in drie afsonderlike dele verdeel word, naamlik transmissie, opwekking en verspreiding.

Die Wildebeest Kuil Rock Art Centre is ’n gemeenskapsgedrewe sentrum wat Boesmantekeninge op ’n 800m-staproete beskerm en is 16 km vanaf Kimberley op die R31 na Barkly-Wes geleë is.

Studente van drie kolleges naamlik Phatsimang, Moremogolo en die kampus in die middestad, hulle ouers en lektore marsjeer vanoggend 8 Februarie 2019 na die hoofkantoor in Longstraat.

Wikus van den Heever (36), wat Donderdagmiddag vermis geraak het, is ongedeerd gevind nadat hy na bewering deur drie mans ontvoer is.

Die medaljeparade ter ere van Kimberley se SAPD-lede wat 10, 20 and 30 jaar lojale en getroue diens het, het Donderdag plaasgevind.

Natalie Erasmus kan sedert vanmiddag 16:00 nie haar verloofde, Wikus van den Heever (36), in die hande kry nie.

Atlete van Hoërskool Upington het Saterdag 2 Februarie 2019 aan die uitnodigingbyeenkoms in Kimberley deelgeneem.

Page 1 of 195

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account