Die o/13 Griekwaland-Wes toernooi het die Craven-week op 'n hoë noot afgesluit deur hulle laaste wedstryd teen die Luiperds te wen.
Die vierde dag van die Craven-week het vanoggend om 10:00 afgeskop op Hoërskool Diamantveld se rugbyvelde.
Die wedstryd tussen die o/16 Limpopo Blou Bulle en die Luiperds het vanoggend 10:45 op Diamantveld Hoërskool plaasgevind.
Die wedstryd tussen die o/13 Griekwaland-Wes en Valk Craven-week-spanne het vanmiddag 13:00 afgeskop.